Memoriam

Articles about members of the South African aquatic sports community who have passed away prematurely.

Muriel - Ensore-Smith - 1938

Anton van Niekerk - 1983

Christopher Clarke - 2014

Kenneth Smith - 2007

Jeff Wiggil - 2013

Others include WP member of SAASU Jack Currie, Olympic medallist Transvaler Rhoda Rennie, murdered tycoon and Transvaal Springbok breaststroker Jeff Wiggill, Rhodesian Marty Parrington, WP SPringbok Peter Storzner, Natal swimmer and triathlete Dave McCarney, EP swimmer Nikkie de Groot, WP Springbok Vernon Slovin, Roy Jacobson, and many others of whom no record is left. In time their names and stories may be added here.


Jeffrey Hopft was a visiting South African (he actually might have been a Rhodesian customs officer in LM) swimmer in Mozambique, who died in 1960 when he crashed his Mini against the Lorenzo Marques Polona Beach pavilion, where a plaque was unveiled in his memory.

Pidgi Sousa Costa, Jeffrey Hopft, Eduardo Horta, Fernando Abreu Costa and Carlos Otão


Peter Storzner (left)

Voormalige wêreldrekordhouer sterf

15 September 2007 KAAPSTAD. – Die bobaas-swemmer en -waterpolospeler Peter Storzner is gister hier begrawe nadat hy verlede Sondag op die ouderdom van 49 oorlede is.
Storzner het die Westelike Provinsie en Noord-Transvaalse waterpolo-spanne sowel as die Suid-Afrikaanse span by twee byeenkomste in Hongarye en Egipte verteenwoordig. Hy was ook ’n uitstekende swemmer wat in ’n stadium die wêreldrekord in die 200 m-rugslag gehou het.
In 2004 het Storzner Suid-Afrika in die meesters-afdeling (45-50) by die Wêreldbyeenkoms in Rhizone, Italië verteenwoordig. Hier het hy uitstekend gevaar om ’n goue medalje (100 m rugslag) en ’n silwermedalje (50 m rugslag) by die byeenkoms te buit. Hy was ook vierde in die 200 m-rugslag.
Storzner word deur sy vrou, Monica, en sy kinders Conrad, Bianca en Brigitte oorleef.


Oud-Springbok sterf in Perth

'n VOORMALIGE Springbokswemmer van Kaapstad, mnr. Vernon Slovin, is in Perth in Australië dood in sy motor aangetref. Geen misdaad word vermoed nie. Mnr. Slovin (44) het die laaste paar jaar in Australië gewoon. Na verneem word, het mnr. Slovin geldelike en huislike probleme gehad. Hy was twee jaar gelede by 'n aandelemark-transaksie in New York betrokke waarin beleggers $10 miljoen (sowat R26 miljoen) verloor het. Mnr. Slovin was negentien jaar lank die Suid-Afrikaanse rekordhouer in die 200-m-vlinderslag

http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1990/05/23/2/1.html

More in this category: « Chris Clarke Kenneth Smith »

            NEW CONTENT

Click on  to turn various layers on/off. Click on  to view larger map. Zoom into each coloured dot.